| Tuisblad | Geskiedenis | Doelwitte | Skakels | Kontak Inligting |
Doelwitte
Die doel is eerstens om
eenheid onder die volk te kry. Is
dit nie algemeen dat die kommunis se leuse is “verdeel en heers” nie?
Dit is wat die vyand nog al die jare gedoen het. Dit is dan ook hoekom
daar so baie politieke partye moet wees; sodat
die volk in almal opgeneem word en die een nie weet aan watter groep hy verbonde
is en sodoende sy identiteit verloor en ‘n węreld-burger word.
Dit is dan ook wat die satan
wil hę; om die volk van God uit te
baster - dan is daar nie ‘n suiwer geslag nie.
So die groot doel is om eenheid onder God se Volk te kry en die vyand
doeltreffend teen te werk. Dit sal
alleen geskied deur die geloof - om mee te werk met almal wat die Volk vry van
die węreld wil sien. Nie net om te
praat daarvan nie, maar om te doen.
Daar is menige projekte om aan te pak maar dan moet die volk eenheid hę. God help die wie hulle self help. Is dit nie so dat Abraham vir Isak, sy eersteling gaan offer het, en nogtans gehoop het daar sal iets gebeur, maar hy het nog steeds gegaan om sy seun te offer. Wie is bereid om vandag so ver te gaan om sy lewe op te offer? Het die Volk nie eens saam gesing, “ONS SAL LEWE ONS SAL STERWE”, of was dit maar net ydele woorde?
Voorbeelde van projekte:
Gratis onderwys
Medies met lae tariewe
Minimale minusipale dienste
Werk skepping in verskeie rigtings
Eie hospitale
So kan mens aangaan. As jy as volksgenoot dink dit kan nie gedoen word nie, is jou geloof te klein. Lees Lukas 17:6.
Ek wil graag begin deur fondsinsamelings te maak sodat ons bogenoemde projekte die lig kan laat sien. Enige bydrae kan help, hoe gering ookal.
| terug na bo... |