
| Tuisblad | Geskiedenis | Doelwitte | Skakels | Kontak Inligting |
Gelofte
Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde
om 'n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm
en ons vyand in ons hand sal gee,
ons die dag en datum elke jaar as 'n dankdag soos 'n sabbat sal deurbring,
en dat ons 'n huis tot sy eer sal oprig waar dit Hom behaag,
en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel
tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte
want die eer van Sy naam sal verheerlik word
deur die roem en die eer van oorwinning
aan Hom te gee.
| Geskiedenis: | 'n Kort samevatting van die
geskiedenis van die boerevolk in Suid Afrika. Dit vat die gebeure
van meer as tweehonderd jaar saam om vir die leser 'n oorsig te gee van
wie die boerevolk is en waar ons vandaan kom.
|
| Doelwitte: | 'n Verduideliking van wat die
skrywers van die webblad ten doel het om te bereik met die publikasie van
die webblad, naamlik 'n groter verstaan onder die volk ten einde eenheid
te bereik.
|
| Links: | Skakels na ander webblaaie
met soortgelyke temas of allerlei ander interessanthede.
|
| Kontak Inligting: | Epos-adres van die
webblad-eienaar asook inligting aangaande hoe om by ons poslys aan te
sluit.
|